T
Tracy Jay Lester The most beautiful lifelike dolls delivered as promised in 2 days! Seldom do you get 100% on what was promised. MyForeverBaby exceeds expectations.
J
Juanita van der Walt Ek staan verstom...my dogtertjie kan nie ophou vir haar staar...ons harte gallop van vreugde. Ons is verlief op ons nuwe baba. My dogtertjie kon nie eers kans kry om te kla wanneer kom haar baba nie, toe is die aflewering hier!!! Nie seker of ek mag prys praat nie, maar my man het goed navorsing gedoen voor ons besluit het op hierdie aankope. PUIK GEPRYS!! Ons juig oor hierdie keuse!!!!
A
Andelene Van Dyk Bezuidenhout My dogter hou baie van haar baba. Vrienlike diens. Baie dankie
D
Drene Dreyer du Plessis My daughter loves her MyForeverBaby... Great service and fast delivery! Would recommend!